Web Analytics
Lekkerruik Bakkie-Water - Vir manne en hul bokkies (en bakkies)

'n MOET VIR ELKE MAN EN SY VOERTUIG

Laat 'n geurige spoor waarookal jy gaan, vir 'n blywende indruk.

Niks laat 'n indruk van 'n lekker-kry ervaring soos 'n moerse lekker geur nie.

Oor ons Produkte

Ons “Lekkerruik Bakkie-Water” is beskikbaar in drie geure: is beide ‘n voertuig en lyf parfuum vir ons boere manne, en nooiens.

oorspronklik-cropped
oorspronklik-cropped
img1-512
img1-512
leer-cropped
leer-cropped
img2-512
img2-512
bokkies-cropped
bokkies-cropped
PlayPause
previous arrow
next arrow

DIE OORSPRONKLIKE:

 

Die “Lekkerruik Bakkie-Water”is beide ‘n voertuig en lyf parfuum vir ons boere manne.

Hierdie trots Suid-Afrikaanse twee-in-een parfuum ruik manlik, duursaam, uniek en afgerond terwyl dit bekostigbaar is en jou en jou bakkie vir ure vars hou.

Elke dapper man op ons Suid-Afrikaanse paaie is ‘n potensiële gelukkige en vars kliënt.

 


HIER. NOU. BEHOU: PURE LEER GEUR!

 

Almal ken die ikoniese geur van nuwe leer, maar deesdae is daar skaars enige leer wat hierdie unieke geur nalaat.


BOKKIES EN HUL TROKKIES!

 

Twee-in-een natuurlike geurmengsel vir eie gebruik, asook binne die voertuig.

Die essensie van skoonheid, wees die inspirasie waarheen begeertes lei.

Laat ‘n geurige spoor waarookal jy gaan, vir ‘n blywende indruk. ’n MOET vir elke nooi en  haar ry-ding!


ONS KEPSE

 

En dan is daar ons kepse! Die perfekte geskenk aan iemand waarvoor jy omgee, of net ‘n geskenk aan jouself. Ons kepse is beskikbaar in drie kleure: bruin, olyf-groen en roesbruin. En dit pas die meeste mense, selfs al is jy so effe groot-kop!


ONS REUK VERSPREIDERS

En natuurlik het ons ook reuk verspreiders vir jou bakkie (of ek-wil-graag-‘n-bakkie-wees tjorrie!)


Wees jou beminlike self...

...en bederf jou voertuig nou. En natuurlik, moenie jouself vergeet nie.

Koop 'n Bondel!

Spaar en koop jou Lekkerruik Bakkie-Water EN 'n keps en spaar!

Getuigskrifte

  • My bakkie LOVE die nuwe leer reuk - sy ry sommer vinniger ook vandat sy so nuut ruik :-)

    Ettiene Luus
  • Kyk, ek gaan nie doekies omdraai nie. Dudes like my 4X4 baie. Hulle check haar uit van al die kante af. Maar vandat ek my BOKKIES EN HUL TROKKEIS parfuum gebruik kry ek ook heelwat aandag!

    Suzy Malherbe
  • Dankie vir Lekkerruik Bakkie-Water. Ek en my plaasbakkie kan nou maar enige tyd in die dorp gaan jol - ons albei altyd vars genoeg om die dorpenaars die sterre op die plaas te gaan wys wanneer dit nodig is!

    Matthew du Toit

Kontak Ons

Ons hoor graag van jou. Vertel ons hoe baie jy van ons Lekkerruik Bakkie-Water hou, hoe dit jou lewe verander het en waar ons nog beter kan doen.

Kontak Ons

+27 (0) 83 410 5991
info@bakkiewater.co.za
Johannesburg

    Koop een Voertuig Reuk Verspreider en kry een GRATIS (tot 'n maksimum van 10)
    This is default text for notification bar
    Visit SA Corona Virus Site for updated information